| Paul Roos Gimnasium – Gymnasium
Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, ‘n seunskool met ’n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.